Lotta se klas moet ’n verskeidenheidskonsert hou, en die kinders word per trekking in spanne ingedeel. Lotta is nie gelukkig daarmee om saam met Benni te werk nie, maar uiteindelik het hulle ’n plan. Die konsert ontaard egter in redelike chaos, en dit terwyl Lotta se familie almal kom kyk.
What's Bookie?
- Free delivery in Germany.
- Find your perfect next read.
- Track to motivate you to read more.
- Connect with people like you.
Mein Lotta-Leben - Volle Kanne Koala
By Alice Pantermüller, Katinka Kultscher, Daniela Kohl, u.v.a
Lotta se klas moet ’n verskeidenheidskonsert hou, en die kinders word per trekking in spanne ingedeel. Lotta is nie gelukkig daarmee om saam met Benni te werk nie, maar uiteindelik het hulle ’n plan. Die konsert ontaard egter in redelike chaos, en dit terwyl Lotta se familie almal kom kyk.
Readers' reviews will appear here.