Toorbos (Afrikaans Edition)
von Dalene Matthee
Karoliena Kapp Is 'n Alleenkind. Haar Pa Is Vroeg-vroeg Deur 'n Weerligstraal Doodgeslaan En Sy Het Die Bos Aanvaar As Haar Oermoeder. Sy Is Mooi En Word Gou Raakgesien Deur Johannes, 'n Boswerkerskind Wat Hom Uit Die Wurggreep Van Armoede Losgewikkel Het. Nog Voordat Sy Twintig Is, Word Sy Met Hom Afgetrou En Moet Sy Haar Plek As Dorpsvrou Volstaan. Maar Karoliena Gebruik Die Eerste Kans Om Weg Te Loop. Die Dag Na Die Troue Weet Sy: Sy Het Verkeerd Gekies. Sy Het Van Die Bos Af Weggevlug En Haar Vryheid Verruil Vir 'n Kou. Nou Is Sy Bang, En Sy Vat Die Pad Terug. Dalene Matthee.
Was ist bookie?
- Gratis Lieferung in Deutschland
- Finde Bücher die zu dir passen
- Tracke dein Leseverhalten und setze dir Ziele
- Connecte dich mit anderen Leser*innen
Toorbos (Afrikaans Edition)
von Dalene Matthee
Karoliena Kapp Is 'n Alleenkind. Haar Pa Is Vroeg-vroeg Deur 'n Weerligstraal Doodgeslaan En Sy Het Die Bos Aanvaar As Haar Oermoeder. Sy Is Mooi En Word Gou Raakgesien Deur Johannes, 'n Boswerkerskind Wat Hom Uit Die Wurggreep Van Armoede Losgewikkel Het. Nog Voordat Sy Twintig Is, Word Sy Met Hom Afgetrou En Moet Sy Haar Plek As Dorpsvrou Volstaan. Maar Karoliena Gebruik Die Eerste Kans Om Weg Te Loop. Die Dag Na Die Troue Weet Sy: Sy Het Verkeerd Gekies. Sy Het Van Die Bos Af Weggevlug En Haar Vryheid Verruil Vir 'n Kou. Nou Is Sy Bang, En Sy Vat Die Pad Terug. Dalene Matthee.
Hier sind noch keine Rezensionen vorhanden.