Karli stel nie belang in ’n vaste verhouding nie. Nóg minder om deel te wees van ’n nuwe realiteitsprogram soortgelyk aan ‘The Bachelor’. Wanneer haar beste vriendin, Juliet, haar hulp nodig het om haar werk te red, dink Karli nie twee keer nie. Die plan is eenvoudig: daag op vir die eerste aand se verfilming sonder die risiko om gekies te word vir die program. Of só dink hulle. Dokter Armandt Schutte se familie reken dit is tyd dat hy minder op sy loopbaan fokus en meer op sy liefdeslewe. Onbeplan beland hy as die eerste Bachelor in Reis na Liefde. Armandt is egter nie iemand wat hom laat voorsê nie. Binne ’n oogwink bevind Karli haarself op ’n luukse seiljag saam met nege ander dames wat meeding om Armandt se liefde te wen. Sal sy haar hart teen die aantreklike en sjarmante Armandt kan beskerm? Nog belangriker: gaan haar tyd op Reis na Liefde in ’n ramp eindig?
Was ist bookie?
- Gratis Lieferung in Deutschland
- Finde Bücher die zu dir passen
- Tracke dein Leseverhalten und setze dir Ziele
- Connecte dich mit anderen Leser*innen
Reis na liefde (Afrikaans Edition)
von C M Christians
Karli stel nie belang in ’n vaste verhouding nie. Nóg minder om deel te wees van ’n nuwe realiteitsprogram soortgelyk aan ‘The Bachelor’. Wanneer haar beste vriendin, Juliet, haar hulp nodig het om haar werk te red, dink Karli nie twee keer nie. Die plan is eenvoudig: daag op vir die eerste aand se verfilming sonder die risiko om gekies te word vir die program. Of só dink hulle. Dokter Armandt Schutte se familie reken dit is tyd dat hy minder op sy loopbaan fokus en meer op sy liefdeslewe. Onbeplan beland hy as die eerste Bachelor in Reis na Liefde. Armandt is egter nie iemand wat hom laat voorsê nie. Binne ’n oogwink bevind Karli haarself op ’n luukse seiljag saam met nege ander dames wat meeding om Armandt se liefde te wen. Sal sy haar hart teen die aantreklike en sjarmante Armandt kan beskerm? Nog belangriker: gaan haar tyd op Reis na Liefde in ’n ramp eindig?
Hier sind noch keine Rezensionen vorhanden.